2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Starfish @ Southern Comfort bied knus selfsorgverblyf in 'n kompleks in die hartjie van Ramsgate en is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek. Hierdie kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet toegerus.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Starfish @ Southern Comfort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1406 Frances Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang