+33
Gastehuis in Middelburg

Starry Nights

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word in 2 eenhede gebied.

Eenheid 1 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n skakeldeur en is ideaal vir 'n gesin. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en stort onderskeidelik.

Eenheid 2 het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n sitarea, 'n ekstra matras, en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n mikrogolfoond en yskas. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Daar is 'n swembad wat gaste kan gebruik, asook veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tallie S
Gesin met tieners
5.0
Absolute reisigers-lafenis! Puik. Die plekkie was silwer skoon, mooi modern, heerlik luuks ingerig. As ek sê skoon, bedoel ek jy kan omtrent van die v...
Sien meer
Apr 2026
Ansie P
Besigheidsreis
5.0
Baie oulik en aanbeveelbaar. Baie lekker gebly. Stil en plek is lekker groot. Skoon en netjies.
Apr 2026
Garnet John A
Saam met vriende
5.0
N Aangename verblyf. N Pragtige netjiese skoon apartment. Gasvrou en man baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.
Sep 2025
Lauren W
Saam met vriende
5.0
We would rebook! The facilities were comfortable and we had everything we needed. Our visit was in winter and we were lovely and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hendrik L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus na 'n lang pad. Lekker groot en ruim. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. 'n Nadeel is die buite lig by die deur wat heelnag brand, w...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Gaste dink Starry Nights het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f2dade2b7e61c5845aa4953f3de239147d609a9dfefb2e385113c94c0ab8ec5acda83648c3eeef8c46215ac3617d75c642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang