Middelburg Akkommodasie by Starry Nights | LekkeSlaap
+31

Starry Nights

26 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordeinde-straat 7, Middelburg , Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en het slaapplek vir tot 9 gaste.

Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens is op aanvraag beskikbaar vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Eenheid 2 het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, slaapbank en 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n swembad wat gaste kan gebruik en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Starry Nights
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Noordeinde-straat 7, Middelburg , Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Gaste dink Starry Nights het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordeinde-straat 7, Middelburg , Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4zzHbLMB2Wxb7cY5Q7vGEBvdNrkjy06J20btNnmwNaA0XFfqN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za