Starview Studio Villa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Starview Studio Villa is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid binne loopafstand van Alberts Farm Conservancy en ongeveer 20 minute vanaf Northcliff Ridge Eco Park, wat dit goed geskik maak vir gaste wat van die natuur en buitelugruimtes hou.
Die ateljeewoonstel bied 'n gemaklike slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n moderne badkamer met 'n instapstort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die stylvolle oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, wasmasjien en droër, en 'n skottelgoedwasser in. Die sitkamer het 'n TV met die volledige DStv-pakket en Netflix.
Bykomende geriewe sluit in ruim kasruimte, WiFi, en 'n vermaaklikheidspatio met buitesitplek en 'n draagbare braai. Veilige, onderdakparkering is op die eiendom beskikbaar. Die huis beskik ook oor 'n terrastuin met natuurlike klipelemente en panoramiese uitsigte wat 'n rustige omgewing skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Ethel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang