+29

Stay @ Artdeolivia

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Faure Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay @ Artdeolivia is 'n lewendige en knus gaste-eenheid in Swellendam wat gemaklike akkommodasie en gerieflike verhittings-en-eet-geriewe bied. Hierdie eenheid is perfek vir 'n klein gesin, sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n oornagverblyf of 'n vakansiewegbreek.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Let asseblief daarop dat die tweede slaapkamer nie sy eie badkamer het nie en word aanbeveel vir goed bekende vriende of familie wat nie omgee om die enkelbadkamer te deel nie.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die eenheid lei na 'n klein tuin met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die perseel sluit ook 'n koffiewinkel, galery, geskenkwinkel en naelkroeg in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kay-Dee B
5.0
Fantastic! Loved the different colours. Felt like home. Very important information, there is only one toilet and shower in the main roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Neal S
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Great location, amazing decor and included needed amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Claude M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome place. I booked the place as it looked completely different from what I normally book and it was stunningly in its difference. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Charné M
Saam met vriende
5.0
Pragtig, skoon en die mooiste dekor. Die hele opset is net wow. Die atmosfeer is so lekker.
Jul 2025
Claire V
Gesin met tieners
5.0
Lovely experience. I loved being in Olivia's space. It's a creative space and I love her pieces of art. Just something to take note of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Faure Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Artdeolivia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Faure Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1884b23721eb108e0f22de59d8a7bef54c01767dccbbd8d73953e7268d28a401f64cde1c837149b08f0a565b15125962063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 2 Faure Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.01735163198 20.451076626389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang