+64
Gastehuis in Aston Manor

Stay @ Home Airport Lodge

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Dann Road, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stay @ Home Airport Lodge is 'n huislike dubbelverdieping-gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in Aston Manor, Kempton Park. Dit is sowat 5 minute se stap van Ballad Mall af en 2 minute se ry vanaf Cappelos en ander restaurante.

Verblyf is beskikbaar in Dubbelkamers, Gesinskamers en Deluxe Dubbelkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube, asook gratis, onbeperkte WiFi. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste kan die gemeenskaplike kombuis teen 'n ekstra koste gebruik, ontspan in die binnehof of braai op die perseel.

Daar is oorgenoeg gratis parkeerplek op die perseel. 'n Betroubare lughawependeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Musa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Dann Road, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Dann Road, Aston Manor, Kempton Park, 0027, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ccc4acc98be1031acedc4f8184e1e5081f9578a2ad4c97d9148cbccfdace40a91356a822b3fea148828a49eeffa4a08fee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 36 Dann Road Aston Manor 0027 Gauteng 021 201 8901 02:00-20:00 10:00 -26.085661350721 28.24895342729

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang