4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay@Koeniesrivier is 'n knus kothuis op 'n pragtige plaas 13 km vanaf McGregor. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat wil wegbreek en rus.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die kothuis het gratis WiFi.
Die toegeboude stoep het 'n sitarea en daar is 'n buitebraai en 'n houtvuurwarmbad waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsig waardeer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Koeniesrivier het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang