+11
Selfsorg in C-Place

Stay At Jbay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Raees S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfect stay-over accommodation! The apartment was clean, comfortable, and well maintained, with all basics needed for a quick stay over. Central to most shops and the beach. Quite safe and secure within the complex. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Ons kon instap en letterlik alles was daar. Die TV was 'n pluspunt. Miskien 'n lugverkoeler in die below. Dit was ekstra warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker stil plekkie. Lekker stil plekkie. Geen probleme, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

I’m already looking forward to coming back sooon!! The accommodation was clean, comfortable, and had everything we needed for a relaxing stay. The location was perfect — peaceful and scenic, yet close enough to local attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie, baie lekker en aangenaam. Verblyf was aangenaam. Plekkie is BAIE netjies en mooi. Alles wat n mens benodig. Dankie aandjie webtuiste ook vir die goeie diens en vinnige terugvoer van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig en veilig! Stay at Jbay het alles wat nodig is vir verblyf en basis om die gebied te verken. Die gasheer was baie vriendelik en akkommoderend. Ek kan hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very accommodating. Very well equipped, neat and modern accommodation. Loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Had everything I needed. Great stay. Had everything I needed. Nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pearlynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Lekker, cozy, veilig. Ons het baie lekker gebly, baie oulike plekkie, maar net sleg dat jy nie buite by jou vuurtjie mag sit met 'n stoel nie en dis 'n groot gesukkel met die feit dat daar nie 'n microwave was nie. Maar ons het dit geniet andersins.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Good stay. Good, but no microwave oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d6ee1cc3323d5510c03fe1f3fd0ef7740de42eada10c49e1484b2b2d53caa5b03dbe8fdf00f9942f8600717f8d5a64a2f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 30 Drommedaris Street Unit 4 Casablanca 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.054022221783 24.918412230571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang