Stay@Goudyn Camp Stay
6 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay@Goudyn Kamp Stay is geleë in die skilderagtige landskappe van Rawsonville, 'n bekoorlike wynbou- en boerderygemeenskap in die Breederiviervallei van die Wes-Kaap.
Die kampeerterrein bied 4 aparte erwe, elk met plek vir tot 6 gaste. Elke staanplek beskik oor braaigeriewe, privaat ablusiegeriewe met storte, en 'n gemeenskaplike eet- en swembadarea.
Gaste moet hul eie tente of karavane saambring. Buitelug-entoesiaste kan skilderagtige wandelpaaie en opwindende bergfietsroetes op die plaas geniet.
Gerieflik geleë naby die gewilde Du Toitskloof MTB-roete, is dit die ideale basis vir natuurliefhebbers en avontuursoekers.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Leandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang