StayOnThird
Description
Die kamer is heeltemal toegerus vir ‘n kort of lang verblyf. Dit het twee enkel beddens.Ons verskaf beddegoed en handdoeke. (nie swem handdoeke nie) Daar is elektriese komberse vir wintertye se snoesige slapies. Die klerekas is voorsien van hangers en ‘n lang spieël waar jy kan staan/sit en jou hare droogmaak. Jy word voorsien van koffie, tee,suiker en in die yskas hou ons vir jou wegspring-ontbyt, yoghurt en vars melk. Daar is ‘n TV wat vir jou die volle DSTV boeket aanbied. Jy kan rustig sit en ontspan in ‘n lekker leuenstoel terwyl jy TV kyk of lees. Die en-suite badkamer word voorsien van stortseep, handeroom, handewasroom sowel as vars handdoeke elke 2de dag vir die wat langer bly. Daar is gratis WIFI beskikbaar en genoeg elektriese proppe om jou batterye te laai. Die tuin of jou eie patio voor die kothuis is ideaal om rustig te sit en luister na die see en te ontspan.
This unit/room consist of
Rates
More room/unit pictures
Room Facilities
About This Room
- •Non smoking
- •Patio
- •Private entrance
Services
- •Service on demand
- •Wireless internet
Bathroom
- •En suite
- •Shower
- •Soaps
Room Facilities
- •Electric blanket
- •Fan
Appliances
- •Fridge
- •Hair dryer
- •Iron
- •Microwave
Extras
- •Tea and coffee tray
Entertainment
- •Exclusive dstv
- •Tv
Price Includes
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge, microwave, and an electric frying pan, as well as coffee- and tea-making facilities.
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Third Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Eastern Cape
- All ages welcome