Staywell@Bultpark
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Vyncke Street, Bultpark, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Staywell@Bultpark is 'n selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Potchefstroom, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. 'n Gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gevul met oorvloedige natuurlike lig, gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Met gratis veilige parkering, 'n gemeenskaplike braai-area, laaikragvoorsiening en 'n voorsiene werkruimte, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Vyncke Street, Bultpark, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Vyncke Street, Bultpark, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang