Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Marlothpark

Steenbok 3546

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Steenbok 3546, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Steenbok 3546 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Marlothpark, net 20 minute se ry vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin. Die huis is ook net 46 km vanaf Leopard Creek Buiteklub. Hierdi vakansiehuis spog met 'n privaat plonspoel, 'n tuin en gratis privaat parkeerplek.

Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit die hoofhuis met 2 slaapkamers en 'n aparte eenslaapkamerkothuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is die kothuis met 'n dubbelbed en dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het lugversorging en gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n asemrowende dek met buitesitplek vanwaar gaste die omliggende natuurskoon kan bewonder. Daar is ook 'n plonspoel en die dek lei na 'n vuurput, wat die perfekte plek is vir gaste om safari-stories te vertel en die plaaslike diere te voer.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steenbok 3546, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Steenbok 3546 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Steenbok 3546, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab179b2384db4ccaf85858f1006871a624e60f05cf9cb80dc573af6e305724ac20bb4242640f15e9c237272ce4f92f28c5be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Steenbok 3546 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3440362 31.8026319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang