- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Steenbok Plaas Kothuise bied luukse selfsorgkothuise op 'n werkende plaas en wildpark van 65 hektaar aan die voet van die Witzenberge tussen Tulbagh en Ceres. Dis die ideale plekkie vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende vakansie.
Die kothuise spog met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge. Elke kothuis het 'n privaat warmbad/plonspoel. Die Sunbird- en Kingfisher-kothuise is ideaal vir winter- of somervakansies.
Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike swembaddens op die plaas. Troeteldiere is welkom, en die kothuise het ingeslote areas met genoeg gras vir troeteldiere. Die streng reëls van die wildpark is wel van toepassing aangaande troeteldiere.
Gaste kan met 'n skemerkelkie ontspan en kyk hoe die springbokke, rooihartebeeste en sebras in die velde onder die agterste dek wei. Die voorstoep bied 'n pragtige uitsig op die berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marianka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbok Plaas Kothuise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boontjiesrivier off the R46, Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang