+193
Wildsplaas in Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 633 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Watter salige Karoo-ervaring! Ons was bevoorreg om in Cottage 1 tuis te gaan - wat als het wat 'n selfsorgeenheid benodig, 'n sitkamer-kombuis plus twee gerieflike slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer, plus braaigeriewe en 'n stoep aan twee kante van die huisie. Soggens het die skape kom môre sê en smiddae die takbokke! Saans het die sterre ons op die stoep omring, en, toe ons hier was, toevallig ook die volmaan. En watter idilliese stilte! En hoe ver kon 'n mens bedags in alle rigtings die velde verken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina B
1 nag
5.0
Jan 2026

Beautiful, serene, fantastic, peaceful place. Wonderful, peaceful and soothing environment. Beautiful area. Fantastic place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en veilig. Netjies en skoon. Ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Steenbokkie voel dit asof jy in die natuur bly. Steenbokkie bly ongelooflik lekker, veral om 'n nag of twee oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke K
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, gerieflik en die perfekte plek om jou batterye te herlaai. Ons het heerlik gebly in pragtige, skoon akkommodasie. Is vriendelik ontvang en na ons blyplek vir die aand verwys. Ons kon 'n yskoue verversinkie en ys in die winkel koop. As bonus kon ons kyk hoe die hanslammetjie sy bottel geniet (priceless). Ons het heerlik gebraai onder 'n sterrehemel wat mens nie in die stad sien nie. Die kat het ons die heeltyd opgepas en ons nog meer welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustige plek. Het net een aand oorgeslaap. Ons het heerlik gebly. Eenhede is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangenaam en rustig in die natuur. Dit was baie aangenaam, skoon en netjies. Goed geleë plekkie om af te skakel van die buite wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer oorslaap. Wat 'n oase in die Karoo, skoene uitskop onder oue bome en koel water oor gillende klein kinderlyfies. Baie dankie vir 'n goeie en skoon rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Veilig, skoon in 'n tropiese mooi tuin in 'n bittere droë Karoo! Bitter mooi tuin en pragtige skoon kamers met gehalte hotel kwaliteit linne. Baie veilig en ook 'n lekker skoon plaasdam swembad. So aan my dae op Oupa se plaas laat dink. Baie dankie, sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 633

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Steenbokkie Nature Reserve, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 633 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang