Steenbokkie Nature Reserve
Opsomming van Resensie
Mariana E - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustig en stil.
Dawie O - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker plek, skoon en netjies.
Herman P - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig en afgesonder.
Lees meerKobus F - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflike akkommodasie.
Novena F - Jan 2021
Gemiddeld
Was stil en relaxing.
Annelene De Kock D - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik, baie dankie.
Lisa W - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige plek om te oornag, wens ons kon nog 'n aand gebly het.
Melanie N - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige ligging, netjies, skoon en baie diere!
Mariana E - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig
Gerrie C - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige plaas met 'n pragtige sterrekombers.
Carmen M - Des 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike diens, mooi ligging, veilig en netjiese plek.
Berna P - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike oorslaapplek.
Jaco&ronel G - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike rustige omgewing weg van stad en pad geraas.
Peet J - Des 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf met gasvrye mense!
Loutjie V - Des 2020
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Lorna L - Des 2020
Gemiddeld
Goeie oorslaap-stop
Leona T - Des 2020
Gemiddeld
Rus vir die siel. Ideale stop om vars asem te skep.
Elmarie A - Des 2020
Gemiddeld
Baie rustig en stil.
Sue B - Nov 2020
Gemiddeld
We spent two nights in a self-catering cottage situated a little distance from the main building.
Stephanie L - Nov 2020
Gemiddeld
Goed toegeruste kamer en kombuis.
Andrè V - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlike oorslaap op ’n plaas in Karoo.
Coen O - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker oorgeslaap.
Melisandi K - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, voldoende.
Hermien M - Okt 2020
Gemiddeld
Goed geleë.
Peter S - Okt 2020
Gemiddeld
Quiet, peaceful, good birding, lovely room, and comfortable bed.
Nadia L - Okt 2020
Gemiddeld
Vriendelike mense met n pragtige plaas
George O - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige plek op die plaas uit die dorp op pad Kaap toe.
Wanda C - Sep 2020
Gemiddeld
Peaceful and relaxing overnight stop between Johannesburg and Cape Town.
Sonet E - Sep 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike veilige oorslaap
Sonet E - Sep 2020
Gemiddeld
Was 'n heerlike rus na dag op die pad.
Sunet T - Sep 2020
Gemiddeld
Clean, comfortable stay with a wonderful host!
Steyn S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier in hierdie goed toegeruste selfsorgeenheid.
Ann H - Aug 2020
Gemiddeld
A true Karoo experience, basic, delightful.
Georgette V - Mrt 2020
Gemiddeld
Voortreflik.
Estiaan T - Mrt 2020
Gemiddeld
Halfstop tussen CPT en BFN.
Jan G - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was aangenaam gewees.
Hester P - Mrt 2020
Gemiddeld
Rustige wegbreek van die gejaag.
Cecil S - Feb 2020
Gemiddeld
Disappointment.
Hettie E - Feb 2020
Gemiddeld
Baie rustig, mooi tuin, vriendelike ontvangs en baie gawe personeel.
Ingrid D - Jan 2020
Gemiddeld
Convenient, warm reception, lovely stay.
Rozelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Uitstekende plek, sal vir enige iemand aanbeveel. Ons sal weer kom!
Henk S - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie diens.
Ian M - Jan 2020
Gemiddeld
Was very nice.
Annelise D - Jan 2020
Gemiddeld
Fantastiese ligging. Veilig. Wonderlike diens.
Daniel D - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is 'n rustige manier om jou vakansie mee te begin.
Marli L - Jan 2020
Gemiddeld
Baie nice, maar moet asb. Peaceful Sleep en Doom in kamers sit.
Danie M - Jan 2020
Gemiddeld
Voel tuis.
Anneke F - Jan 2020
Gemiddeld
Was rustig. Ons was baie tevrede. Diens was puik.
Maureen F - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderful!
Sreekumar N - Jan 2020
Gemiddeld
Accommodation was excellent and worth it.
Stefanie S - Des 2019
Gemiddeld
Wow, baie lekker!
Channe P - Des 2019
Gemiddeld
Die verblyf is baie netjies en skoon, rustige omgewing.
Anneke N - Des 2019
Gemiddeld
Stil en rustig, mooi omgewing.
Nic H - Des 2019
Gemiddeld
Great hospitality.
Johan L - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Pieter V - Des 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Marita S - Des 2019
Gemiddeld
Spanningsvolle en teleurstellend.
Sarel J - Des 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, veilig en goeie diens.
Carma V - Des 2019
Gemiddeld
Die rustigheid van self!
Jaco G - Des 2019
Gemiddeld
Die plekkie was so oulik.
Jacques E - Des 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik en behulpsame eienaar.
Annelise V - Des 2019
Gemiddeld
'n Baie genotvolle tyd.
Hannalie C - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Annie B - Des 2019
Gemiddeld
Juweel in die middel van die Karoo!
Donavan S - Nov 2019
Gemiddeld
Te kort.
Chris M - Nov 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, aangename verblyf.
Tommie B - Nov 2019
Gemiddeld
Die rustigheid van die natuur en omgewing was kalmerend.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente!
Willem W - Nov 2019
Gemiddeld
Oop vlaktes en groen, groen gras binne die slaap-area.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Dankie Willem, ons waardeer die terugvoer.
Valery H - Nov 2019
Gemiddeld
Het ons stoutste verwagtinge oortref.
Lees meerSteenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Dankie Valery, ons waardeer die terugvoer.
Annelize C - Okt 2019
Gemiddeld
Het so lekker gebly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Enjoyed the stay so much.
Lovely stay-over. Enjoyed the facilities.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you, Annelize.
Neil S - Okt 2019
Gemiddeld
Baie netjies, stil en mooi.
Scott P - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderlik en baie baie gasvry.
Helene B - Okt 2019
Gemiddeld
Fantastiese gasvryheid.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie, Helene. Roanda is goud werd!
Deidre F - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en ontspanne.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Hallo Deidre,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstel. Ons gee aandag daaraan.
Estelle M - Sep 2019
Gemiddeld
Gemaklike verblyf en baie vrede.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie, Estelle! Julle kan nou maar weer kom kuier!
Die swembad is uitgeverf en skitterblink vir die somer.
Wanda D - Sep 2019
Gemiddeld
Die vriendelikste, hulpvaardigste mense ooit.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Dankie vir die komplimente Wanda!
Wessel H - Aug 2019
Gemiddeld
Die verblyf was aangenaam, skoon en netjies.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet.
Hannie P - Aug 2019
Gemiddeld
Rustig en netjies.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie Hannie.
Ons sien daarna uit om julle weer op Steenbokkie te ontvang.
Groete
Steenbokkie
Prof Kobus L - Aug 2019
Gemiddeld
Baie aangename verrassing.
Lees meerSteenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons probeer nog 'n wenresep uitwerk tussen besprekings en goeie klientediens. Jammer vir die misverstand met u bespreking.
Groete
Sunel
Natalia M - Aug 2019
Gemiddeld
'n Skoon, lekker omgewing. Waarde-vir-geld-verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A clean, nice environment value for money place to stay.
Would recommend this place to all my friends and family. The place is neat and clean. Braai facility is cosy and close to the unit. Would definitely go back real soon.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for your valued response. Travel safe and see you again soon.
Regards,
The Steenbokkie Team
Wilfred M - Aug 2019
Gemiddeld
Waar jy rus vir enige gemoedstoestand vind.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie vir die mooi getuigskrif. Die Karoo doen almal se harte net goed. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Veilige reis,
Die Steenbokkie Span
Seona J - Jun 2019
Gemiddeld
Fantastic.
Leone' K - Jun 2019
Gemiddeld
Baie aangename verblyf in 'n skoon en netjiese omgewing.
Callie O - Jun 2019
Gemiddeld
Het meer verwag.
Hanlie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Definitief nie die kostes werd nie.
Ester L - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie skoon, netjies en rustig.
Annette H - Mrt 2019
Gemiddeld
Teleurstellend.
Rina L - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Andries G - Feb 2019
Gemiddeld
Lekker bekostigbare verblyf in die natuur.
Euodia V - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlike Karoo-ervaring.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie.
Genevieve H - Jan 2019
Gemiddeld
Lovely, relaxed environment.
Mari P - Jan 2019
Gemiddeld
Soos altyd 'n aangename verblyf.
Anna C - Jan 2019
Gemiddeld
Perfekte verblyf na lang reis, rustig en pragtig.
Frans L - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklik en rustig.
Luanda V - Jan 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Deidre F - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik, rustig en baie gemaklik.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Baie dankie.
Roanda
Carolina L - Jan 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Chantel L - Des 2018
Gemiddeld
Lekker.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for staying at Steenbokkie, it was nice to host you and we look forward to seeing you again.
Chantelle D - Des 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik vir mense wat met diere reis.
Lees meerAnze P - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik! Baie netjies en alles wat jy nodig het!
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for your stay at Steenbokkie, we look forward to hosting you again.
Gerhard D - Des 2018
Gemiddeld
Baie goed, was lekker.
Daniel D - Des 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing na 'n lang reis.
An-maree N - Des 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld. Pragtige natuur en diere op jou drumpel.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for your stay at Steenbokkie, it was nice hosting you and we look forward to hosting you again.
Paul K - Des 2018
Gemiddeld
Baie stil oop ruimtes, verblyf baie goed ingerig.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for your stay at Steenbokkie Nature Reserve, it was nice to have you stay and we look forward to seeing you again.
Miemie S - Des 2018
Gemiddeld
Stil en kalm, maar swak beddens en beddegoed.
Martin B - Des 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for staying at Steenbokkie, it was great hosting you and we hope to see you again.
Giel V - Nov 2018
Gemiddeld
Absoluut waarde vir geld. Heerlik ruim, alles is daar, maar jy moet bereid wees om 5 uur op te staan. Die poue raas jou wakker.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for staying at Steenbokkie, it was great hosting and we look forward to seeing you again.
Vince B - Nov 2018
Gemiddeld
Behulpsame plat op die aarde eienaar, kinders vrek oor die diere en 'n rustige atmosfeer as julle keelvol gery is.
Steenbokkie Nature Reserve's terugvoer
Thank you for your stay at Steenbokkie, it was nice to host you and hope to see you again.
Christell F - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig.