6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Beach Road, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stella Maris 104 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op die 10de verdieping van 'n strandfrontkompleks in Amanzimtoti. Dit is net 200 m vanaf Amanzimtoti se hoofstrand geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, 'n broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV, en die skuifdeur lei na die balkon wat braaigeriewe het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Nithasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 104 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Beach Road, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang