6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stella Maris 144 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met pragtige see-uitsigte vanaf binne die eenheid en vanaf die balkon. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak. Alle beddegoed word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met 6 sitplekke langs die kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank en ’n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n lieflike balkon met ononderbroke uitsigte oor die see.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriwe en ’n swembad. Daar is ook ’n gimnasium en wasgoeddienste op die perseel. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir ’n voertuig.
Dit is naby die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, ’n winkelsentrum, malls en ander geriewe en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 144 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang