Stellenhof Gastehuis
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Divisional-weg 51, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stellenhof Gastehuis is 'n Kaap-Hollandse-styl B&B. Die Addo-olifantpark grens aan dié gastehuis.
Daar is 10 luukse kamers. Drie van die kamers is by die swembad, 3 is in die hoofgebou en daar is 4 interessante koepelkamers in die tuin. Daar is 2 familiekamers. Hierdie eenheid bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en die ander bied verblyf aan 3 gaste. Die res van die kamers bied verblyf aan 2 gaste. Elke kamer het ’n badkamer, behalwe die kamer wat geskik is vir 6 gaste wat ’n badkamer deel. Verblyf word gebied aan ’n totaal van 25 gaste.
Daar is ’n gemeenskaplike swembad met ’n lapa, braai-area en pizza-oond. Die tuin is soos 'n park en het bome wat ouer as 100 jaar oud is.
Daar is ’n wildbesigtigingsvoertuig beskikbaar, waarin gaste na ’n dag in Addo Olifant Nasionale Park geneem kan word teen ’n ekstra fooi. Besprekings moet vooraf gemaak word.
Stellenhof Gastehuis is geleë op 'n werkende plaas. Hierdie is 'n verborge juweel, net 3 km vanaf die klein dorpie Addo in die Oos-Kaap.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stellenhof Guest House Stellenhof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Divisional-weg 51, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Stellenhof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Divisional-weg 51, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom