Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (11)
Wildsplase (10)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Addo Elephant Park

4.4 / 5  
volgens 71 resensies
Lees regte resensies van Addo Elephant Park van 71 geverifieerde gaste.
Indien jy Addo Elephant Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Addo Elephant Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Elephant Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo Elephant Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Addo Elephant Park Akkommodasie

57 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 210
R908
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park

Addo African Home, Restaurant and Safari is in die Oos-Kaap, 'n provinsie wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, strande, voetlaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid, die Wildek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Addo Elephant Park

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Die woonstel bestaan uit 2 interverbonde kamers wat na 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo, Addo Elephant Park

Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, naamlik B&B, selfsorg, karavaanstaaplekke en kampeerplek. Homestead B&B het gastekamers, selfsorg-ee...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR3 500
R2 333
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sunland, Addo Elephant Park

Hitgeheim Country Lodge is 25 km vanaf Addo-olifantpark en bied B&B-verblyf in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Addo-olifantpark ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Addo Elephant Park

Hopefield Country House is 'n gemaklike en luukse toevlugsoord wat in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë is. Dis na aan Gqeberha (Port Elizabeth) en net 'n klipgooi van die wêreldbekende Addo-olifantpar...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park

Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek h...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park

Addo Bush Palace is 'n privaat natuurreservaat in die asemrowende Kromriviervallei langs die Addo-olifantpark. Addo Bush Palace bied 'n gratis daaglikse safari-boswandeling waar gaste meer oor Suid-Afrika se fauna ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf by R...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]