+87
Selfsorg in Windhoek

Stern Self-catering Apartments

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Garten Street, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Stern Self-catering Apartments is in ’n veilige gebou in Windhoek. Hierdie kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Verblyf word in verskeie woonstelle gebied wat elk plek vir 2 tot 4 gaste het. Elke woonstel is oopplan en het 1 of 2 slaapkamers met ’n privaat badkamer en ’n kombuis met basiese toebehore om etes te kook. Daar is ook ’n media-area met ’n TV om media te speel.

Sommige van die eenhede het lugversorging en ’n wasmasjien. Daar is parkeerplek op die perseel. Stern Self-catering Apartments is ongeveer 44 km vanaf Hosea Kutako Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 33 Garten Street, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Garten Street, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b63b78117fde2c0263e104c6e58b4cd32a8de4d875ee7bf83a598c216b2f74095e200e219e36e1e85948ad50108b423c46a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 33 Garten Street Windhoek Khomas 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -22.572876081721 17.084178731938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang