Ougat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6A Darcy Straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stiltehoekie is 'n bekoorlike woonstel in Douglas, 'n landbou- en veeteeltdorp naby die Oranje- en Vaalriviere in die Noord-Kaap.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-eetkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6A Darcy Straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6A Darcy Straat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang