+29
Selfsorg in Marlothpark

Stoep At Kruger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome verby! Dit was die lekkerste wat ons nog gekuier het in Marloth! Great, pragtige, gerieflike huis met alles wat jy nodig het. So skoon en netjies met die beste uitsig van die Krokkodilrivier. Eienaars is so vriendelik en behulpsaam, dit was 'n fantastiese kuier gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devq V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Wonderlike, skoon en netjies met als wat nodig is. Wonderlike wegbreek saam vriende met kinders. Ons het baie geniet, was skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charline C
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Kort weg breek saam die gesin. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies met alles wat ons kon benodig. Die gasheer was vriendelik en het ons laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudu M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantastic. Peaceful and the staff were superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig C
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Very enjoyable. The venue is amazing, the facility was great, and the location with amenities was fantastic. I would recommend the accommodation without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Skoon, netjies, als wat jy nodig het. Skoon, netjies, als wat jy nodig het. Jy voel welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tami B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Awesome! We had the most comfortable stay at Stoep at Kruger. Elmarie went out of her way to make us feel welcome and to make sure that we had everything that we needed. The house was so tastefully decorated and the view is spectacular. Thank you, Elmarie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

As per above. We really enjoyed our stay so close to the river. Accommodation was very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing. The photos don't do it justice. The place was very big, spacious and beautiful. The cleaning staff were very friendly. The beds were very comfortable. The showers are amazing. Beautiful view of the Crocodile River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Stoep At Kruger
Hi Jana Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer Groete Elmarie Stoep@Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

392 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e463123367cf43919724395cab42b09751a4e58b8a795f2daa91770220212e8c8f8124ffcc533cf5504b609304bdbe0694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 392 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.382758772489 31.758831720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang