Stone Haven
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 313 Ingwenya Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stone Haven is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van Dullstroom, en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriende- of gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Al die kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak. Die tweede en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook die binnenshuise kaggel, braai-area, gratis brandhout, tuin met skilderagtige uitsigte en gratis veilige parkering geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 313 Ingwenya Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
313 Ingwenya Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang