Stone House 1
13 gaste
4 slaapkamers
11 beds
2 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stone House 1 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met asemrowende uitsigte op die omliggende berge.
Dié huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, die derde slaapkamer het 5 enkelbeddens en daar is 4 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Gaste deel 2 badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n braai-area met sitplek vanwaar gaste die berguitsigte kan bewonder.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
René Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang