+20
Selfsorg in Bojanala

Stone Manor @ The Donkey Dairy

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alice G
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Perfect! Parents with adult daughter and son-in-law - absolutely awesome time just being at this lovely location with animals and really 'grounding'. Lodge lovely, garden lovely, everything gentle and perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beslis aanbeveel! Heerlike naweek en lieflike verblyf. Die personeel is almal baie oulik, en dit was die wonderlikste ervaring om al hul diere te kon beleef. Die WiFi was effens sukkelend, maar geensins die pret van die naweek beïnvloed nie. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Our stay was really relaxing in a really warm, friendly environment. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Kick-ass. Really enjoyed our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Home away from home. Second time there. The place (and of course animals) never disappoint! Recommend it to everyone! Our home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelica P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2026

An incredible farm experience! We had such a great experience at the Donkey Dairy. We stayed in the Stone Manor and were pleasantly surprised at how spacious the unit is. It was well equipped with absolutely everything you could need. It really is a home away from home and super cosy. We loved interacting with the animals on the farm. The animals are all so loving and tame. You can really see how loved and cared for the animals are. Overall, we had a fantastic experience and were sad to leave this special place. We will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Ongelooflik mooi en lekker kuier. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, die Stone Manor was super skoon en netjies. Die hele eiendom spreek van die natuur, is goed versorg, die diere is pragtig, die aktiwiteite is fantasties, die winkeltjie se aanbiedinge en die kos is van die hoogste gehalte. Ons wil almal teruggaan! Die personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Die pad is bietjie sleg op plekke, veral as dit reën, kies dan eerder 'n ander tyd of dag om te gaan, maar gaan gerus, dis so die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yogi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

I would definitely recommend a stay at the Stone Manor cottage. Our stay was really lovely. The animals are beautifully kept. The Stone Manor cottage is stunning, beautifully decorated and is quite an experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coe-Ane E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Wonderlike plaas atmosfeer, en baie terapeuties met al die diertjies! Baie lekker gebly, Stone Manor is pragtig en die dekor is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

The Donkey Dairy, Portion 23 Boschfontein, Maanhaarrand, 0346, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd79c11b53bd4c0ba1cceb65633807c2921a6607b20287650d68c3a314a9a264bba5ad3d110b193d3ae4dc6fe2ff6447404c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 The Donkey Dairy Portion 23 Boschfontein 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.874204869883 27.455192756653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang