LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Bojanala

Stone Manor @ The Donkey Dairy

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ritvik M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Amazing, memorable and peaceful. We really enjoyed and loved our stay! 10/10. We would like to thank Amanda and her team for the exceptional service. We would also like to thank the owner for his friendly attitude and service; he was always ready to assist us. Mike, who was the caretaker/security, was also very friendly. The animals made our trip memorable! They were well taken care of and also very cute! The donkey milk products were also great. This is also the only donkey farm in SA, so it was a unique experience. We will definitely return to stay many times in future, and we encourage everyone to visit the farm and enjoy the stay. Thank you! Regards, Reema and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeza D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

A wonderful experience! Beautiful, tranquil setting. Staff were superb in how they assisted and interacted with us. Olive, the donkey, was especially attentive and most lovable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Really good. What a delightful place to spend a few days. Fresh farm air and the lovely sounds of animals were such a change from police sirens and noisy motorbikes. Even if you don't have young children, I would really recommend this spot for a great R&R.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Familie tyd. Rus vir jou hart en siel. Dit is 'n beautiful plekkie. Alles was uit die boonste rakke. Personeel amazing, kon nie vir beter gevra het nie. Skoon, gerieflik, alles wat jy nodig het en nog meer. Van die kleintjies hoendertjie tot die grootste kameel het in jou hart geklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Heerlike ervaring. Ons het heerlik gekuier by die Donkey Dairy. Die verblyf is pragtig, die ervaring vir ons kind wat nie 'n plaas gewoond is nie, was ongelooflik. Al die mense wat daar werk, is ook so gaaf. Baie dankie vir Amanda en die span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Ons kuier was fantasties en die klein kinders het die diere en plaas baie geniet. Ons naweek saam die kinders en klein kinders was fantasties. Die Stone Manor is skoon en netjies. Jesse en die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice G
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Perfect! Parents with adult daughter and son-in-law - absolutely awesome time just being at this lovely location with animals and really 'grounding'. Lodge lovely, garden lovely, everything gentle and perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beslis aanbeveel! Heerlike naweek en lieflike verblyf. Die personeel is almal baie oulik, en dit was die wonderlikste ervaring om al hul diere te kon beleef. Die WiFi was effens sukkelend, maar geensins die pret van die naweek beïnvloed nie. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Our stay was really relaxing in a really warm, friendly environment. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Kick-ass. Really enjoyed our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

The Donkey Dairy, Portion 23 Boschfontein, Maanhaarrand, 0346, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd79c11b53bd4c0ba1cceb65633807c2921a6607b20287650d68c3a314a9a264bba5ad3d110b193d3ae4dc6fe2ff6447404c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 The Donkey Dairy Portion 23 Boschfontein 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.874204869883 27.455192756653
Soek in 'n groter streek