+18
Gastehuis in Jeffreysbaai

Stone Olive Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stone Olive Gastehuis bied luukse akkommodasie. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir u privaatheid.

Ons is ongeveer 900 m van die see af. Ons bied verskillende kamertipes. Ons gunstelingkamers is die luukse kamers bo, met see-uitsig en balkon - Ideaal vir wittebroodspaartjies of 'n spesiale geleentheid. Ons beddens is pragtig met 100% perkallinne en sagte kleure regdeur. Ons klem val op styl en luuksheid met 'n moderne kinkel. Tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water sal in alle kamers gevind word.

Die tweede kamertipe is ons luukse en suite-kamers onder. Hierdie kamers maak oop na 'n patio en rustige tuin.

Stone Olive Gastehuis bied 'n aparte gaste-sitkamer - onder vir u gemak en gerief.

Ons sprankelende swembad is geleë in 'n privaat binnehof met 'n netjiese tuin. U kan 'n dag van sononder op 'n luukse sonstoel by die swembad geniet.

Ons bekende Stone Olive Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 bedien. Ons bied 'n lekker ontbyt en 'n volledige koue buffet met slegs die varsste vrugteslaai, vrugtesappe, jogurt, graankosse. Ons plungerkoffie word spesiaal gemeng om aan ons hoë standaarde te voldoen.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Rus by die see. Ons het heerlik gebly. Dis veilig en die kamer het 'n pragtige uitsig. Ons was vriendelik ontvang en bygestaan met hulp wanneer ons di...
Sien meer
Des 2025
Irmgard P
5.0
Gemaklik en bevredigend. Baie dankie vir 'n heerlike gemaklike skoon kamer. Dit was heerlik.
Nov 2025
Elna M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike kamer, baie mooi uitsig en gawe personeel! Ja, dankie, ons het heerlik gebly!
Sep 2025
At D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Skoon kamer. Rustige area en het lekker ontbyt geniet.
Apr 2025
Jillian G
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief 5 sterre! Fantastiese oorslaap. Vriendelike ontvangs, asemrowende blyplek, lieflike kamers, ontbyt uit die boeke uit! Sal vir seker weer hie...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine & Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stone Olive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Azalea Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4Y2YxMjkyLWUyZjItNDhiYi04YmI0LTdmZmEyNTU0NjVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 27 Azalea Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.041308774302 24.923255139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang