Opsomming van Resensie
Quentin D - Mei 2022
Gemiddeld
Gemaklik en skoon.
Yolanda E - Mei 2022
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam, die diens is effektief en al die personeel was baie vriendelik.
Dave H - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het veilig en gemaklik gebly, maar het nie juis gevoel dit is die standaard van luukse akkommodasie wat ons van die advertensie verwag het nie.
David O - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Clive S - Mrt 2022
Gemiddeld
Very neat and well appointed. Lovely views.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the feedback, we really do appreciate it, it was a pleasure having you.
Lizel S - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlike ontbyt, netjiese kamer!
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer die boodskap, sien julle sommer gou weer.
Phillip P - Jan 2022
Gemiddeld
5 ster plek met 5 ster mense.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Dit is net so lekker om great gaste te kan ontvang, baie dankie vir die terugvoer.
Andre S - Jan 2022
Gemiddeld
Sentraal, netjies, modern, skoon.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, dit is net n plesier om jul te ontvang
Groete Roelof en Janine
Gerda M - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik. Stylvol. Goeie ligging. Vriendelike gasvrou.
Nina V - Okt 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike en professionele diens. Kamers is netjies en goed ingerig.
Wayne D - Okt 2021
Gemiddeld
Luuks en gasvry.
Sonja B - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige kamer, heerlike ontbyt, vriendelike eienaars en staf.
Lindie B - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie met baie vriendelike mense
Wayne D - Jun 2021
Gemiddeld
Wow!
Nicolette V - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige gastehuis wat jou spesiaal laat voel.
Ingrid B - Jun 2019
Gemiddeld
Stone Olive Guesthouse is hoogs aanbeveelbaar.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Stone Olive Guesthouse can be highly recommended.
Excellent service. Rooms very clean and tidy. Excellent breakfast.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for the feedback, it was a pleasure having you here.
Regards,
Roelof and Janine
Louette D - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie netjies en modern, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.
Christelle W - Des 2018
Gemiddeld
Lieflik skoon en netjies.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.
Riette G - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens en vriendelikheid.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.
Lize B - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens, luukse kamer en beste ontbyt ooit. Dankie vir die gasvryheid.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.
Jackie G - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker! Ontbyt was heerlik, plekkie is pragtig.
Leonie D - Nov 2017
Gemiddeld
Diens was puik.
Ben F - Okt 2017
Gemiddeld
Ontspannende verblyf.
Maria P - Mei 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Stephnie K - Jul 2016
Gemiddeld
Juweel in Jeffreysbaai!
Louis V - Feb 2016
Gemiddeld
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid.
Lees meerRené M - Feb 2016
Gemiddeld
Dekor is ongelooflik en mooi diens puik.
Iris L - Okt 2015
Gemiddeld
Most enjoyable.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Dear Nigel,
Thank you very much for your feedback, we always strive for excellence. Your review is highly appreciated.
Regards,
Leonie
Marzanne D - Aug 2015
Gemiddeld
Lekker!
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Beste Marizanne,
Baie dankie vir die mooi pluimpie. Ons personeel waardeer dit opreg.
Groete,
Leonie
Willem J - Jun 2015
Gemiddeld
Puik akkommodasie en diens by Stone Olive Gastehuis!
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Groete,
Leonie
Patrick H - Jan 2015
Gemiddeld
Absolute goeie waarde vir geld.
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Beste Patrick,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Waaiers is wel beskikbaar op aanvraag.
Groete,
Leonie
Evelyn R - Mei 2014
Gemiddeld
Lovely decor, very nice staff
Stone Olive Guesthouse se terugvoer
Dear Evelyn,
Thank you for the good review, we value the feedback. Your comments will definitely be passed on to the staff.
Kind regards,
Leonie
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azaleastraat 27, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 15