3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Dennesig Close, Langeberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stone Ridge Haven Suite 1 skuil in Langeberg, 'n rustige woonbuurt in Kaapstad. Die verblyf is naby winkelsentrums en 'n verskeidenheid parke, insluitend Stanley Park net 1,3 km ver en Crown Crescent Park 3,8 km ver, perfek vir rustige wandelings of 'n piekniek.
Die suite bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Toonbank met stoele is ook beskikbaar. Langs die kombuis is die sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV teen die muur. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir gaste wat die area wil verken, is Sonstraaldam 5,1 km ver, en Giraffe House is 12,6 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Dennesig Close, Langeberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone Ridge Haven Suite 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Dennesig Close, Langeberg, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang