Strand Familie Huis
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorghuis is gerieflik geleë in Strand, net 3 km vanaf Busamed Paardevlei Privaathospitaal. Dit bied maklike 24/7 toegang vir familielede tot nabygeleë hospitale en is ongeveer 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale basis maak om 'n geliefde in die hospitaal te besoek terwyl jy 'n ontspanne omgewing geniet. Die eiendom is goed geskik vir kort wegbreke.
Hierdie huis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers, gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis met lugversorging is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ketel. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot buitesitplek en 'n lieflike braai-area. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Clyde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 93 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang