Strandhuis

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
San-Marie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker, veilig en netjies. Baie lekker gebly. Baie gerieflik. Binne-braai was baie lekker aangesien dit koud en reënerig was. Skottelgoedwasser het ook handig te pas gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikitta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Lovely and spacious property located in the heart of Kleinmond. Lovely location with a snapshot view of the ocean and mountains. Easy process to access the property and good security. The host provided so many additional extras that made the stay really enjoyable. Only concern was that many dirty dishes were in the cupboards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tinus
Strandhuis
Thank you for the lovely review, Nikitta! We are so glad you enjoyed your stay. And thank you for bringing the dirty dishes to our attention. We will attend to it.

Ian D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Lekker verblyf in Kleinmond. Gerieflike akkommodasie een blok weg van die see. Die binnebraai is lekker wanneer die weer nie goed is nie. Twee en 'n half badkamers is 'n wenner as jy 6 persone is of gaste kry. Goeie kommunikasie van die eienaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Lekekr by die see. 'n Baie netjiese, skoon wooning, goed toegerus en presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe375f0b512dcd97cc37aef61ebbea30880b6af83f0fae81c2c44e29f260dff7b9dd87a671c95f9a7eac530fcc3f200d1ac50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 108 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3437418 19.0243068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang