8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strandstraat 66 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Jongensfontein en is oorkant die see geleë. Die huis spog met see- uitsigte.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 dagbeddens vir kinders in die leefarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. 'n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring. Daar is ook OpenView-kanale en 'n wasmasjien is beskikbaar.
Die huis het 'n kombuis en 'n aparte leef- en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. GratisWiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 66 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandstraat 66 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang