Pick your preferred language

English

Afrikaans

+258
Gastehuis in Selborne

Asali Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Cheryl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful stay. Lovely place, most helpful and pleasant staff. Had a lovely stay and highly recommend. Close to the mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Maklik en gemaklik. Ons het heerlik gebly. Baie sentraal geleë en die kliëntediens was uitstekend. Daar was te min eetgerei in ons kamer toe ons gearriveer het, maar dit was binne minute uitgesorteer. Al die kamers is naby die swembad, en daar is 'n gemaklike kuierarea by die swembad vir die dag en aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Sal dit aanbeveel! Ons het heerlik gebly by Asali Lodge vir 4 nagte, baie gerieflik naby waar ons moes wees. Netjies, veilig. Die bed was besonders gemaklik. Oggend koffie op die balkon was 'n goeie manier om die dag te begin, en 'n kuier laat aand langs die swembad het die dag afgesluit. Die uitleg van Asali Lodge is besonders, skep 'n veilige, cozy verblyf opsie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Frere Road, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85967e37cbf4f3975b9b280cecfaa5deaa7e02d85ffcd0314af155bdfc9c8e392005a1f07b1f878e18f88e30006cd7135616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Frere Road East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.985655450724 27.90223174107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang