Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Selborne

4.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vincent Heights, Selborne

Plumbago Cottage is gerieflik en sentraal in die rustige voorstad Vincent, naby die stad se sakesentrum, sportgeriewe en skole geleë. Ons is slegs 5 km van die pragtige Nahoon-strand af geleë en 15 km van die lugh...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Selborne

Fusion House bied B&B in die vreedsame buurt, Berea, in die hartjie van Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is 'n lekker plek om te ontspan, rus en herlaai. Daar is 7 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne

Tindale Lodge and Conferencing is in Berea in Oos-Londen net 600 m vanaf Joan Harrison Swembad, 750 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en 4,1 km vanaf die middestad. Die lodge bied gerieflike verblyf en 'n konferens...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne

Stratfords Guest House bied B&B-verblyf en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf. Verblyf by Stratfords Guest House beskik oor 12 unieke kamers. Elke...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Selborne akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za