+158
Gastehuis in Flamwood

Strydom Stop and Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wessels & Associates W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Presies wat ons nodig gehad het en verwag het. Het baie lekker gebly, gaan volgende jaar weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

It's better than home; it's more relaxing. I will recommend this place. Beautiful place, clean. I found a perfect place to stay every time I have to stay overnight in Klerksdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het heerlik oornag en gekuier. Sal weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2026

Baie lekker. Uiters professioneel en vriendelik ontvang en behandel. Baie rustig. Die yskas het nie gewerk nie, maar ons gasvrou het onmiddellik aandag daaraan gegee en die fout is herstel. Al versoek wat ek het, is of daar nie 'n mikrogolf in die kamers/woonstel geplaas kan word om bv. net in die oggend gebruik te kan word om die melk vir die kitspap warm te maak nie. Ook om jou kos net op te warm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Aangename verblyf. Waarde vir geld. Aangename en baie behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie P
1 nag
4.4
Jun 2026

Baie skoon en netjiese plek. Voel huislik. Die eienaar en die opsigter het regtig uit hul pad gegaan om my te akkommodeer. Flinke en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elna B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Vriendelike mense, belangstellend, baie lekker gebly. Baie lekker gebly, vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Wat ons nodig gehad het en verwag het. Gasvrou was aangenaam en baie hulpvaardig. Plekkie is soos foto's en ons het veilig en gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie lekker gewees. Baie vriendlike mense. Lieflike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie N
Kort verblyf
2.6
Mrt 2025

Teleurstellend. Die bed se matras lê baie lekker. Ongelukkig was die kussingslope geskeur, die koffiebeker gechip, die vloerteëls voor die bed uitgebreek, ek moes vra vir 'n ketel, en daar was geen haardroër in die kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

88 Buffelsdoorn, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b652e381d9df1eed720678fe3d568883267c2ae0ab901ba1c4025c2216c17875a3a713978d129244b52deb5a2a932795bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 121 5 1 5 88 Buffelsdoorn Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.83897153277 26.678499387732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang