+51
Gastehuis in Flamwood

Strydom Stop and Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Buffelsdoorn, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste.

Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en badkamer. Strydom Stop and Stay is naby winkels, toprestaurante en ander vermaak.

Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis vir selfsorg, 'n braai-area en lapa. Onderdakparkeerplek is agter veiligheidshekke beskikbaar.

Daar is konferensiegeriewe met plek vir 20 afgevaardigdes en daar is lugversorging. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en gebruik sonkrag.

Ons sien uit om jou te verwelkom by ons!


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hein G
Gesin met klein kinders
5.0
It's better than home; it's more relaxing. I will recommend this place. Beautiful place, clean. I found a perfect place to stay every t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Helen K
Gesin met klein kinders
5.0
Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het heerlik oornag en gekuier. Sal weer daar wil oorbly.
Mrt 2025
Elna B
4.8
Vriendelike mense, belangstellend, baie lekker gebly. Baie lekker gebly, vriendelike mense.
Mrt 2025
Lyzette B
Gesin met tieners
4.8
Wat ons nodig gehad het en verwag het. Gasvrou was aangenaam en baie hulpvaardig. Plekkie is soos foto's en ons het veilig en gemaklik gevoel.
Mrt 2025
Dirk K
Gesin met tieners
4.4
Baie lekker gewees. Baie vriendlike mense. Lieflike plekkie.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 88 Buffelsdoorn, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Strydom Stop and Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Buffelsdoorn, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf979e9db587319471f63009c155e8582ba95b2cd9a2c26ea806c17ab933d2cd53a172320bf4b6a4835d5f7f0fe365f229888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 88 Buffelsdoorn Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.83897153277 26.678499387732
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang