Studio @ Plane Street
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 11 Plane Street, Wavecrest, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio @ Plane Street is 'n ateljeewoonstel in Jeffreysbaai op die onderste verdieping van die eienaar se woning, maar is semi-losstaande met 'n privaat ingang en bied direkte toegang tot die strand, wat minder as 30 m ver is.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het 'n kas, en handdoeke en linne word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Hierdie woonstel het sonpanele en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en die skuifdeure lei na die privaat binnehof met meubels waar gaste kan ontspan. Daar is 'n ekstra buitestort en Weber-gasbraai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Plane Street, Wavecrest, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Plane Street, Wavecrest, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang