Studio 47
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Willem Olckers Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Studio 47 is in die stil buurt Despatch geleë en bied selfsorgverblyf wat deur die eienaars wat op die perseel woon, bestuur word.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en het 'n slaapkamer met twee enkelbeddens en een dubbelbed. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Geriewe sluit in gratis WiFi, 'n TV met Netflix en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkering agter hekke.
Geriewe op die perseel sluit in toegang tot 'n swembad gedurende die somer.
Addo Elephant Park en ander besienswaardighede is slegs 50 km vanaf Studio 47. Gqeberha (Port Elizabeth) Lughawe is 35 km vanaf die eenheid.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 47 Willem Olckers Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Studio 47 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Willem Olckers Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang