2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 204 Pastorie Laan, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Paarl, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie op soek na 'n lekker wegbreek of sakereisigers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die woonstel is op die drumpel van Paarl se beste koffiewinkels en is stapafstand vanaf supermarkte, skole, Virgin Active en 'n paar restaurante.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar langs die woonstelgebou se ingang.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 204 Pastorie Laan, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Blue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
204 Pastorie Laan, Esterville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang