Studio Stay on Sixty6
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Rivonia Road, Chislehurston, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Studio Stay on Sixty6 is 'n moderne eiendom in die hartjie van Sandton wat verskeie eenhede vir sakereisigers of vakansiegangers bied.
Al die eenhede is elegant gemeubileer. Die suites is ontwerp vir gemak en ontspanning en nooi gaste uit om te ontspan in 'n stylvolle, rustige omgewing. 'n Klein tuin op die perseel bied 'n rustige buite-area.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite, en bied ook 24-uur-sekuriteit, gratis veilige parkering, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike waskamer, 'n restaurant op die perseel en beurtkragvoorsiening.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 66 Rivonia Road, Chislehurston, Sandton, 2196, Gauteng
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Rivonia Road, Chislehurston, Sandton, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang