- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 28 Murray Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik Studio Twenty8 wat slaapplek aan 2 gaste bied, en die Family Room @ Studio Twenty8 wat slaapplek vir 4 gaste het. Hierdie eenhede is in Burgersdorp, net 800 m vanaf verskeie winkels en restaurante geleë.
Albei eenhede het 'n oopplan-uitleg. Studio Twenty8 het 'n koninggrootte-bed en die gesinskamer het 2 dubbelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort.
Studio Twenty8 se kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die gesinskamer se kombuisie het 'n ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas eetgerei en breekware.
Die gesinskamer het ook 'n klein buite-area met 'n tafel en sitplek vir 4.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 28 Murray Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink Studio Twenty8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Murray Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang