by Studio Twenty8 | LekkeSlaap
+13

Studio Twenty8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murraystraat 28, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio Twenty8 is 'n moderne semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Burgersdorp, net 800 m van verskeie winkels en restaurante.

Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n TV met internet om toegang tot Netflix, DStv en YouTube te verkry. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio Twenty8 sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Studio Twenty8
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Murraystraat 28, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Studio Twenty8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murraystraat 28, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae952b9426de545f1a09295bf3cf28d872ca179ecd0e4451d3818640f364c81e38962c0bc9c15c2ea3983197650db67545a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 28 Murray Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.992190948143 26.333688903414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem