+14
Selfsorg in Meyersdal

Studios @ Laurel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marius B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great stay! We had a lovely stay! The spot was well equipped and nicely decorated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies, skottelgoedwasser beskikbaar. Die studio is perfek net vir oorslaap! Dit was 'n heerlike eenheid wat naby winkels was en 'n baie veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwynne B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Great value, lovely comfortable unit. Very pleasant overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Very good. Just would have liked the room cleaned up every day. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Perfect for what we needed. It was a relaxing and comfortable stay in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maresa V
1 nag
5.0
Okt 2024

Modern & goeie afwerkings. Goeie gehalte. Was 'n besigheidsreis. Het alles gehad wat nodig was. Akkommodasie was nog beter as op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was ongelooflik lekker, prakties en familie vriendelik. Beveel een 100% aan. Baie dankie vir julle gasvryheid en een ongelooflik lekker plekkie. Dit was voorwaar so lekker om daar te kon bly en ek sal dit met liefde vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie mooi en skoon. Studios @ Laurel is die perfekte oornagverblyf vir 'n gesin met jong kinders. Alles was skoon en netjies met al die nodige geriewe. Die area is veilig en sentraal geleë. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonas B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

It was fantastic! I had a fantastic stay at the studio. It is located in a very safe and calm area. The place was very clean and came with everything that you need. The host is great, very friendly and a very good communicator. I can highly recommend staying at the studio and would definitely book the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag
4.8
Sep 2024

Skoon, netjies, net die beste 'finishes'. Baie skoon en netjies - alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bespreek vir toekomstige besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c176d9446e95d09b9224f69d2ccf9db56ccd78f8fca6523a91ca78c3df35387198e718db2fd48c72809e9cc9be37644e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 32 Laurel Crescent Meyersdal 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.298701806886 28.101451014715
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang