+67

Su Casa B&B

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Pieter M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2018

Beste gasvrou. 'n Gasvrou 1000. Was bereid om vir ons aandete te maak, lekker oor politiek gesels en dan nog my toiletsakkie agter aan my te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharifa
Su Casa B&B
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, jy is n wonderlike mense.

Kobus E
1 nag
4.6
Jun 2017

Baie gaaf en probeer regtig van hulp wees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2017

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Sharifa
Su Casa B&B
Baie dankie vir die terugvoering Mnr King.

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2016

Aangename verblyf. Die gasvrou Sharifa was die gasvryheid self en het ons met gul hartlikheid ontvang. Sy het 'n heerlike ontbyt voorgesit en ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharifa
Su Casa B&B
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien by Su Casa .

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Sharifa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

150 Circular Drive, Charlo, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde54a5e0762a12d9cdb8ce673abdbca1a73e72261998834934a25a771dd534ca4cfc980f06258037a6df2ebec7b23a1d4249?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 150 Circular Drive Charlo 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.979123678378 25.536404103041

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang