Sugarbush & Burgundy

Gastehuis

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0
Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2025

Baie teleurgesteld in die webtuiste se gehalte daar. Die webtuiste se naam ly skade. Glad nie lekker gebly nie. Laat by die oornagplek aangekom, moeg. Toe was die beddegoed vuil; wasbak, stort, badkamer-matjies en vloere baie vuil. Moes die gasvrou vra om die plek te kom skoonmaak en die beddegoed oor te trek. Die asblik in die eenheid het nog die vorige gaste se vuilgoed in gehad. Moet sê, die gasvrou het kom opknap en ander beddegoed oorgetrek sodat ons kon slaap. Ons het net geslaap en geen verdere geriewe gebruik nie. Net verder noem: die waaier in die plek is "sies", wat ek vir die gasvrou uitgewys het. Die handdoeke het ook kolle gehad en was glad nie mooi wit nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Marlene
Sugarbush & Burgundy
Dankie vir jou terugvoer. Ons streef daarna om te verseker dat gaste ’n skoon en gemaklike verblyf het. Die bed, linne, wasbak, stort en toilet is voor jou aankoms skoongemaak. Sommige merke op die teëls is deel van die natuurlike kleur, nie ’n higiëneprobleem nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8c214e7fc5e36cefd0f9482a4864ecb40e2c8b7fe96aedb444eabf955c67ecb5305d654c213812707b3c2427227d7184658?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 16B Mooi Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.537701764631 26.066821020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang