Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Balgowan

Sugarlands Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die rustigheid vanself. Ons het heerlik gebly. Alles was pynlik netjies en skoon met ons aankoms. Dis geleë in 'n pragtige omgewing. Ons kan die Sugarlands Cottage met 'n ope hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Superb! Recommended! We were fortunate to spend a cold misty day at Sugarlands Cottage. It was beautiful and peaceful, and the fireplace was used fully. All kitchen items and living and bedroom furniture were superb and surpassed expectations. Clean and beautiful. Communication from and with the owner and manager was prompt and helpful. Would most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike rustige wegbreek na die Midlands. Baie gerieflike verblyf. Mooi uitsig oor die dam. Lekker kaggel en hout was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gemaklik, gerieflik, pragtig, en baie lekker! Baie lekker! Alles wat nodig was, lieflike vuurmaakplek, pragtige uitsig, rustig, en uitstekende ondersteuning van die eiendomsbestuurder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Quiet. Overnight stay in the Midlands. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Mooi plek, waarde vir geld. Baie lekker oorgebly, vriendelik ontvang, mooi plekkie. Die modder rondom die huis na reen kan moontlik na gekyk word. Dalk 'n gravel oprit maak tot teen die huis?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

A peaceful stay! This was our second time visiting Sugarlands Cottage. We had a great stay. We enjoy making use of the fireplace and the dam, and it is only a 20-minute drive from Piggly Wiggly, which we enjoy visiting. The hosts are always so helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig en baie mooi langs die dam. Baie netjiese blyplek met ongelooflike uitsigte langs die dam en tussen die berge. Besondere diens van Kate om ons verblyf heerlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Awesome! Amazing. I needed a break away from home and that's exactly what I got. Beautiful view and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die kothuis is baie goed ingerig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en die cottage is baie goed ingerig. Dit was so lekker om op die stoep te sit en na die padda gesang te luister, en ons het selfs 'n vuurvliegie gesien (iets wat ek laas in my kinderjare gesien het). Ons honde kon ook lekker rondhandloop op die erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ahmad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

78 Curry's Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYUp49pZeaPZ7UTXdbBGrqtTZ8HpYqvOgc59vx1Elyn91fEASaU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 78 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.371940129784 30.150173818461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang