+54
Gastehuis in Plattekloof

Suikerbos Guesthouse

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Suikerbos Crescent, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Suikerbos Guesthouse is in die stil woonbuurt Plattekloof in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf. Dié gastehuis is aan die voet van die Tygerbergheuwels en bied luuksheid en privaatheid.

Daar is 5 kamers, elk met 'n TV, gratis WiFi, privaat en suite-badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook rugsteunsonkrag, 'n werkkamer, hoofkombuis, leefarea met lugversorging, 'n eetarea en 'n buitebraai-area met tafels en stoele, asook 'n skaakbord buite.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Ligging

  • 18 Suikerbos Crescent, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Suikerbos Crescent, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa6a5a4adf5b2183370a192b34f0570bed0f9d002dbbe1f0c031fa0787fcc3f32bfeb017a29eeecfdceaa98f1809d7ef157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 18 Suikerbos Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871016 18.580468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang