Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Noordelike Voorstede

Suite Dreams

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.2
Sean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was very happy. Was peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang L
1 nag Gesin met tieners
4.2
Nov 2025

Overall satisfactory and value for our money. Very safe and welcoming place. Responsive host. We had an air fryer in our unit, which was great and helped us make some home meals for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag
3.8
Okt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is in 'n stil area geleë. Sal dit enige tyd aanbeveel, asook weer daar gaan oornag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nichole A
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2025

Veilige plek en sentraal. Veilige plek en lekker sentraal. Ek sou ten minste 'n waaier in die plek wou hê (as mens na die prys kyk sou jy dit verwag) want dit is baie warm en bedompig. Ons moes een gaan koop. Persoonlik dink ek die tariewe is bietjie hoog! Dis okay vir een nag se slaap, maar langtermyn nee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Petronel C
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2025

Nie weer nie. Groot en netjiese badkamer. Daar was egter te min handdoeke. Onderhoud is dringend nodig op die perseel: die een venster kan nie toemaak nie en is besig om uit te val, gordyne is vieslik vuil, daar is muf in die badkamer, en die motorhekke werk nie. Die woonstel-eenheid nr. 5 het genoeg spasie vir 4 persone, maar die slaapbank is nie groot genoeg vir ’n 12- en 6-jarige nie. ’n Ander kamer se kuier-/leefarea is egter net twee meter van jou deur af, so daar is nie veel privaatheid in hierdie eenheid nie. Die verwarrende inkloktye, wat 90 minute voor inklok met 5 ure per e-pos uitgeskuif is, en dan die ongeskikte reaksie van die gasheer toe ons hom oor ons sleutel probeer skakel het (4 uur 20 minute ná die inkloktyd, bevestig deur die webtuiste per ons bespreking en WhatsApp die oggend, maar slegs 40 minute voor die e-postyd), was baie onprofessioneel en onbedagsaam.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Francois Wilhelmus C
1 nag Gesin met tieners
2.0
Des 2025

Glad nie waarde vir geld nie. Plek is glad nie netjies of skoon nie. Kombuis het nie eers al die basiese benodigdhede nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Chevonne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 M E Rothman Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eafa6a7074bd591d89e5669fb9b7f82716b9208fa607098d52ad87ad883d254fc66a0b9835c2688740543ec83b7f8ac0966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 40 M E Rothman Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 09:00 -33.8900839 18.5761772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang