+7
Selfsorg in Strand

Summer Days

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summer Days is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende omgewing kan geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buite-area met 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Die strand en die promenade is ongeveer 160 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Besienswaardighede in die omgewing sluit in 'n waterpark, 'n putt-putt-baan, gholfbane en die Cheetah Outreach.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Days het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek

137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4efb891acc669e9c290c492aa093eaab41ab66883df253e107f054962c47c98737a739063a57d00a1273b45fb315258034ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 137 De Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10251955561 18.817753554979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang