+33

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ek kan nie want dan moet hulle my sensor. As jy Harrismith besoek en jy moet oorbly vir 'n dag of twee, moenie verder soek nie. Louise se plek is uitsonderlik netjies, goed geleë en naby alles. Ek en my vrou het in die groot gastehuis gebly met 'n Queen bed en nog 'n kamer met twee enkel beddens. Daar is 'n ingeboude braai, streaming DStv en 'n kombuis met letterlik al die geriewe wat jy nodig het. Iets wat jy altyd vergeet, is melk vir 'n lekker koppie lafenis na 'n lang rit; jy het dit wel, maar die sherry gaan altyd beter af na so 'n lang dag. Werklik twee dae van ontspanning gewees met 'n uitsonderlike gasvrou. Sal net hier bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful house and a well equipped kitchen. We had a wonderful stay at Summer House. Beautiful house. Very nice kitchen with everything in it. Comfortable beds, and lovely bedding and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Wonderlik, onverwagte ekstras, wonderlik! Hierdie plekkie is net "amazing". Van die oomblik wat ons daar arriveer het, die vriendelike verwelkoming, die netheid van die plek en al die ekstras wat mens nie gewoonlik in 'n selfsorgeenheid kry nie. Hoe spesiaal is 'n sjerrie in 'n kassie met 'n verwelkomingsboodskap en baie mooi glasies om dit mee te geniet. Die heerlike filter "plunger" koffie was 'n groot pluspunt. As ek weer daar verby kom, sal ek definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Large, clean and neat and a short drive to the big Harrismith rest stop! Accommodation was neat and clean with everything you need for a stayover. Beds were firm and clean. Kitchenware was also clean and the rooms were neat and of a good size. I appreciated the extras that were put out for a warm welcome. I do recommend booking this. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik. Baie oulike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was beslis die regte keuse om hierdie verblyf te kies. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang. Alle korrespondensie was baie goed. Daar word baie aandag gegee aan 'detail'. Hierdie akkommodasie is baie netjies en smaakvol ingerig en word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Liewe Elna, Baie dankie vir die mooiste resensie. Ons streef altyd by Summer Place na net die heel beste, maar gaste soos julle maak vir ons als die moeite werd. Nogmaals dankie! Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Louise

Yasmin O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Comfortable. The staff are so nice! Very clean and homey place to visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Would stay there again any time. It is a lovely flat with comfortable beds. The kitchen is fully stocked with appliances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Hallo Carli, Dankie vir julle mooi resensie. Dit maak alles die moeite werd en word opreg waardeer. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Summer Place. Groete, Louise

Michela D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ontspannend! Heerlike verblyf en kindervriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Hi Michela, baie dankie vir jou resensie. Woorde soos joune maak als die moeite werd. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves en hoop om gou weer te sien! Vriendelike groete Louise

Barend C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Wonderlik, aan elke detail is gedink. Ons verblyf was uitsonderlik! Al ons behoeftes is nagekom en meer. Ons vakansie het 'n ekstra spesiaal begin gehad danksy The Summer Place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Middag Barend, Dankie vir die mooiste woorde. Julle was wonderlike gaste en gaste soos julle maak alles die moeite werd. Vriendelike groete, Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d67f557680944839fb4ae48f78beed8c5d799a4c673a9aa350c16919b7721386ee548ef7b0bc69fbe06ee5efcfdddaa9e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 37 Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.269982290232 29.128677825726

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang